Brand Banner

Media24 / Koerante Mthatha Express

Mthatha Express is ‘n plaaslike koerant in Engels en Xhosa wat elke Woensdagoggend gratis aan inwoners van Mthatha versprei word.