Brand Banner

Media24 / Koerante Rapport

Rapport is diĆ© toonaangewende Afrikaanse Sondagkoerant wat dwarsdeur Suid-Afrika versprei word. Dit is in 1970 vir die eerste keer gepubliseer. Die koerant bied aktuele nuusberigte en menings oor politiek, sake, sport en vermaak in Suid-Afrika en die buiteland.