Brand Banner

Media24 / Koerante Stanger Weekly

Stanger Weekly is ’n 29 jaar oue gemeenskapskoerant  wat sinoniem is met alles wat met die KwaDukuza-gebied verband hou. Met 30 000 kopië wat weekliks versprei word, is die koerant die stem van die gemeenskap.