Brand Banner

Media24 / Koerante Weslander

Weslander is ‘n plaaslike koerant wat elke Donderdag in Vredenburg, Saldanha, Hopefield, Paternoster, Stompneusbaai, Velddrif, St. Helenabaai, Langebaan, Langebaanweg, Aurora, Redelinghuys, Elandsbaai, Porterville, Piketberg en Moorreesburg verkoop word.