
Media24 / Newspapers Worcester Standard
Worcester Standard is ‘n plaaslike koerant in Afrikaans en Engels wat elke Donderdag verkoop word op 15 dorpe in die Breederiviervallei, insluitend Worcester, McGregor, Bonnievale, Robertson, Touwsrivier, Ceres en Villiersdorp.