Transformasie

By Media24 glo ons dat transformasie en diversiteit alles wat ons doen, ten grondslag lê. Ons is ten volle verbind tot die Grondwet van Suid-Afrika, die Wet op Diensbillikheid en alle wette en regulasies met betrekking tot vryheid van spraak, vryheid van assosiasie en die beskerming van ons werknemers se waardigheid en regte. Die doel van hierdie beleid is om diversiteit in die werkplek te erken en te bevorder, en te verseker dat ons diversiteit doeltreffend bestuur.

Klik hier vir meer inligting oor Media24 se transformasie-inisiatiewe.

Klik hier om ons SEB-telkaart af te laai.

Klik hier om Media24 se diversiteitsbeleid af te laai.

Vir enige SEB-navrae stuur ‘n e-pos na BBBEE@media244.com.