Kuier

Kuier is ‘n twee-weeklikse tydskrif gemik op Afrikaanssprekende vroue en gee lesers praktiese en realistiese raad oor alledaagse kwessies soos geldsake, loopbane, verhoudings, ouerskap en gesondheid. Die items op ons mode-, skoonheid-, dekor- en kosbladsye is bekostigbaar en relevant vir ons lesers.

Besonderhede

Kontak: E-pos Kuier

Webwerf: www.netwerk24.com/Kuier

Die Span
Redakteur
Suzy Brokensha
Kommersiële bestuurder
Lise Coetsee
Ander Tydskrifte