YOU

YOU Logo

YOU is die grootste Engelse tydskrif in die land met byna 2 miljoen lesers per week. Saam met sy Afrikaanse eweknie, Huisgenoot, het dit die wenresep om te vermaak, in te lig en te boei met aktuele agtergrondartikels oor nuusgebeure wat die daaglikse lewens van die gemiddelde Suid-Afrikaanse gesin raak.

Besonderhede
Kontak E-pos
Webwerf
Die Span
Redaksionele direkteur
Charlene Rolls
Bedryfsdirekteur
Edwina Lyners
Kommersiële bestuurder
Beatrix Van der Vyver
Algemene bestuurder
Minette Ferreira
Ander Tydskrifte